[ Let wel - hierdie foto is "ge-pose"!!] Soms is dit nodig dat ons luister na die raad van kenners! Vroegoggend het ek juis uit Johannesburg waardevolle advies ontvang oor hoe om ‘n babbelas to voorkom. My goeie vriend Chris het besluit dat dit die aangewese tyd is om waardevolle advies met sy vriendekring te deel [...]

Continue reading " Babbelas advies van die kenners! "