Related Post

2 Comments Received

Expert
October 19th, 2009 @12:43 pm  

Daar is twee dinge wat die Cheetahs anders maak as die rest vandie groot unies:

1) Ons het nie die luuksheid om ons foute “weg te koop” nie deur ander spelers aan te koop nie; en

2) Ons is altyd dankbaar vir elke kans om rugby kragte met ander spanne te deel – ter wille van die spel as ‘n geheel en nie ter wille van selfsugte trots nie.

Ons is net so goed in ons veliese as wat ons is in ons winste.

My bloed bly oranje wat my laat strewe vir ‘n beter wereld vir my familie, my volk en my land.

Groete
Gawie

Ben Visser
July 25th, 2010 @6:46 am  

Mooi Cheethas – die Vlou Bulle het dit weer op Loftus gevoel.
Julle het die wen verdien.

Ben Visser
Vereeniging

Leave A Reply

Please Note: Comments maybe under moderation after you submit your comments so there is no need to resubmit your comment again